Aangaande die DiatomProject: Internasionaal Projek vir Wetenskap,
Omgewings Opleiding en Kommunikasie
> Tuis > Rivier besoedeling
Tuis
SimRiver
Video "Diatoms"
Rivier besoedeling
Aktiwiteitsverslag
Oor hierdie projek
Kontak
+Keuse van taal
+Webwerf Beleid

Skoon en Besoedelde Riviere

Die water kwaliteit van die riviere het oortyd verander. Baie riviere rondom die wêreld is besoedel deur menslike aktiwiteit. Terwyl baie van hierdie stelsels besoedeld bly, het baie ook verbeter as gevolg van die konstruksie van rioolvuilbehandelingsaanleg deur plaaslike regerings asook pogings om die publiek oor rivierwater kwaliteit op te voed. Kom ons kyk na 'n paar voorbeelde in die foto's.

 Besoedelde riviere


Kliek hier vir volle films (Google Photo)
»
Aflaai (PDF)


 Skoon riviere

kakita river

 Riviere waar die water kwaliteit verbeter het




Water verbruik in die gemiddelde huis in die VSA, Japan en Thailand en die hoeveelheid en verhouding van besoedelde materiaal wat gegenereer word.

Dit is belangrik om te dink oor die stowwe wat rivierbesoedeling veroorsaak. Hoeveel water word gebruik by die huis en waarvoor word dit gebruik? Hoeveel besoedeling is vervat in afvalwater wat jou huis verlaat ? Kom ons kyk na die grafieke.

 

Kopiereg 2015: DiatomProject alle regte voorbehou.